Tydens die erediens buig ons biddend en bedelend voor die heilige God wat Hom deur sy Woord aan ons openbaar.
In ons Verlosser Jesus Christus vier ons die oorwinning oor die kwaad en ons sonde en put ons moed en vreugde uit sy beloftes. Ons leef van die heerlike troos dat ons in lewe en in sterwe aan Jesus Christus behoort.
Gemeente Wonderboom-suid
Elke Sondag
09h00
10e Laan 920
Wonderboom-suid
Gemeente Pretoria
2e & 4e Sondag
10h30
Ons Tuis (Riviera)
Annie Botha ln
Riviera