Die gemeentes se Bybelstudiegroepe kom Dinsdae en Woensdae onderskeidelik by die dienspunte bymekaar Wonderboom-suid in 10e Laan en Pretoria in die Dienssentrumsaal van Ons Tuis.
Tye is 10:00 Dinsdae vir Pretoria en 9:00 Woensdae vir WBS.
Bybelstudies kan ook in PDF formaat afgelaai word en ons nooi u uit om saam met die Gemeente die Bybelleesprogram te volg.